Man,dis great.....en onthou....soos enige besigheid,....behoorlike beplanning,-organisasie,
-administrasie,-koordinering en -beheer en,....
jou droom gaan bewaarheid word (realiseer!)
En!!!!, as jy Hom opreg vra, gee Hy jou meer en beter as wat jy gevra het......op Sy tyd.